Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Neil Geoffrey Turok (gebore 16 November 1958) is 'n Suid-Afrikaanse fisikus. Hy was vanaf 2008 tot 2019 die direkteur van die Perimeter Instituut vir Teoretiese Fisika.[1] Hy spesialiseer in wiskundige fisika en vroeë-heelal fisika, insluitende die kosmologiese konstante en die sikliese model van die heelal.